Vir die afgelope 4 jaar is die Yo-Deo Yorkie Hotel ons Yorkie Nina (of soos Wilna haar Ninies noem) haar 2de tuiste.
Ons laai haar elke keer af met n geruste hart en weet dat sy die beste sorg, omgee en liefde van Wilna af kry. Dan praat ons nie eers van al die bederfies nie. Sy is skoon depressief wanneer sy weer by ons tuis is.
Dankie Wilna, dankie dat jy altyd bereid is om na ons “Kind” te kyk.










































































































